voorgestelde
aktiwiteit
vir die letter
"m" uit
die Onderwyser
- en Ouerhandboek
"M"
vir
man
en
mat
Die
leerders luister eers na die liedjie en dan vertel
die onderwyser die storie van die man wat op die
mat sit. Elke keer wanneer die leerders die "m"
klank herken kan hulle hulle hande opsteek.
Die
man
wat op die mat
sit eet malvalekkers,
en daarom kom die muis
langs die man
sit. Die man
sal nie toelaat dat die muis
sy malvalekkers
eet nie, daarom se hy: "Uit laat vat!"
Terwyl
die man
malvalekkers
eet se hy mmm.
Nadat
die leerders die liedjie geluister het eet hulle
malvalekkers
(marshmallows).
Die
man
hou ook daarvan om saam met
Mickey
muis
by McDonalds
melkskommel
te gaan drink.
Kleur
die prentjie in.